Ysterperde vertrek op avontuurtog
Ysterperde vertrek op avontuurtog

Ysterperde vertrek op avontuurtog

Yochanaan Coetzee
Honda se African Twin Quest True Adventure het gister in die hoofstad afgeskop, met 20 mededingers wat die avontuur van 'n leeftyd geesdriftig aangepak het. Die 12 dae lange tog oor 2 500 km deur die Kaokoland en Damaraland gaan die ysterperdruiters se vaardighede, asook hul vermoëns en dié van die ikoniese African Twin ten volle toets. Sien die volledige storie op bl. 21. Foto Yochanaan Coetzee

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!