Agt jagluiperds na Indië

Hervestiging vir Augustus beplan
Groot opgewondenheid heers in bewaringskringe in Indië oor die hervestiging van jagluiperds uit Namibië in dié land.
Ronelle Rademeyer
Tien jaar nadat ’n hof in Indië ’n stokkie gesteek het voor die hervestiging van jagluiperds uit Namibië in dié land, kan die proses eindelik aanstaande maand geskied.

Altesaam agt jagluiperds sal in Augustus daarheen geneem word – betyds vir dié land se 75ste onafhanklikheidsvieringe wat die 15de sal geskied.

Die ooreenkoms ingevolge waarvan dit moontlik gemaak word, is gister in Nieu-Delhi, Indië, deur die adjunk- eerste minister en minister van internasionale betrekking en samewerking, me. Netumbo Nandi-Ndaitwah, en dié land se minister van die omgewing, bosbou en klimaatsverandering, mnr. Bhupender Yadav, onderteken.

Nandi-Ndaitwah het die afgelope twee dae die 17de CII Exim Bank-konklaaf oor die Indië-Afrika-groeivennootskap in Nieu-Delhi bygewoon.

Yadav het kort ná die geskiedkundige ondertekening getwiet: “Om 75 glorieryke jare van onafhanklikheid te voltrek met die hervestiging van die vinnigste vlagskipspesie op land, die jagluiperd, in Indië, sal die ekologiese dinamika van die landskap weer laat herleef.”

Indië was voorheen die tuiste van die Asiese jagluiperd, maar die spesie is in 1952 amptelik as uitgesterf verklaar.

Indië werk sedert 2020 daaraan om die diere te hervestig, toe die hooggeregshof gelas het Afrika-jagluiperds mag op 'n "noukeurig gekose plek" op ’n eksperimentele grondslag hervestig word.

Die Kuno Nasionale Park in die Madhya Pradesh-provinsie is gekies as die nuwe tuiste vir die jagluiperds aangesien daar genoegsame prooi en geskikte grasvelde is.

“Die hoofdoel van die jagluiperd-hervestigingsprojek is om ’n lewensvatbare jagluiperdbevolking in Indië te vestig wat die jagluiperd in staat sal stel om sy funksionele rol as ’n toproofdier weer te vervul," het die Indiese omgewingsministerie in 'n verklaring gesê.

Die Indiese hoë kommissaris in Windhoek, mnr. Prashant Agrawal, sê die jagluiperd is die enigste karnivoor wat in Indië uitgesterf het.

“Hierdie unieke, interkontinentale hervestiging is ’n eerste van sy soort en daarom is die wêreld se aandag daarop gevestig,” sê hy in ’n verklaring.

In Mei 2012 het die hooggeregshof die plan gestuit om die jagluiperds in die Palpur Kino-reservaat in Madhya Pradesh te hervestig, uit vrees dat hulle in konflik kan kom met 'n parallelle projek om leeus daar te plaas. Die hof was ook bekommerd of dit die regte habitat vir die jagluiperds uit Afrika sou wees.

'n Volbank onder leiding van hoofregter Sharad A. Bobde het egter in 2020 bevind die National Tiger Conservation Authority (NTCA) kan voortgaan met sy planne om dié spesie na Indië te bring.

Die hof het gelas 'n komitee bestaande uit drie kundiges moes aangestel word om die NTCA by te staan.

Hoofregter Bobde het die komitee beveel om elke vier maande 'n vorderingsverslag in te dien.

Die ooreenkoms op wildlewebewaring en volhoubare biodiversiteitsbenutting wat gister onderteken is, maak ook voorsiening vir die uitruiling van personeel vir opleiding en onderrig in wildlewebestuur, en die opleiding van Namibiërs in slim patrollering, bevolkingskattingstegnieke, asook toesighouding en monitering.

[email protected]

*Bykomende bronne: The Hindu, Al Jazeera

Kommentaar

Republikein 2024-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Currency: GBP to NAD 23.05 | EUR to NAD 19.4 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.4 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.12 | USD to AOA 926.34 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.54 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1653.74 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 25.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1813.42 Down -0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30342.46 Up +0.61% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 590.21/OZ UP +1.20% | Copper US$ 4.34/lb UP +2.18% | Zinc US$ 2 943.30/T UP 1.25% | Brent Crude Oil US$ 74.51/BBP UP +2.07% | Platinum US$ 986.65/OZ UP +1.97% Sport results: LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Weather: Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.05 | EUR to NAD 19.4 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.4 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.12 | USD to AOA 926.34 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.54 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1653.74 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 25.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1813.42 Down -0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30342.46 Up +0.61% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 590.21/OZ UP +1.20% | Copper US$ 4.34/lb UP +2.18% | Zinc US$ 2 943.30/T UP 1.25% | Brent Crude Oil US$ 74.51/BBP UP +2.07% | Platinum US$ 986.65/OZ UP +1.97%