Ali se Ark (Deel 1)
'n Hart vir diere
In die eerste aflewering van Ali se Ark begin die storie by 'n Britse nooi wat in 'n klein dorpie in die Verenigde Koninkryk omring deur plase grootgeword het en hoe haar reis met en liefde vir diere haar uiteindelik na die Namibiese platteland sou lei.
Haar grootword op ’n klein dorpie op die Britse platteland het beslis haar liefde vir die natuur gevorm, maar dit is haar reis met diere wat aktief begin het op die ouderdom van
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie