Maja Carstens
Maja Carstens

'Dan loop ons so onder deur die maan. . .'

Verskeie Namibiërs en waaronder Maja Carstens wat dié foto's van die maansverduistering geneem het, was gisteroggend vroeg uit die vere om te aanskou hoe die volmaan geleidelik verduister en in 'n “bloedmaan” verander. ’n Maansverduistering gebeur slegs met volmaan wanneer die son, aarde en maan presies in lyn is sodat die maan deur die aarde se skaduwee beweeg. Tydens die volskaduwee-fase neem die maan stelselmatig ’n rooi, koperkleur aan en verdonker gaandeweg. Hoe meer stof en onsuiwerhede in die atmosfeer, hoe donkerder en rooier is die kleur.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!