Die aanpasbaarheid van plante in droëlande en woestyne

‘Plant-eensaamheidsindroom’
Prof. Thulani Makhalanyani van die Universiteit Stellenbosch se departement mikrobiologie, en die skool vir datawetenskap en rekenaardenke was deel van die span wat oor die afgelope agt jaar monsters van etlike honderde droëlandgebiede oor ses vastelande versamel het.
Henriette Lamprecht
Wat weet ons oor hoe plante aangepas het by uiterste klimaatstoestande in die woestyngebiede van die wêreld? En hoe gaan hierdie plante reageer op opkomende bedreigings, soos toen
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer