Diereregte-organisasie maak kapsie teen jag vir droogtehulp
Plan sal druk op weiding verlig, sê ministerie
'n Buitelandse diereregte-organisasie is warm onder die kraag oor 723 wilde diere wat die Namibiese regering vir droogtehulp gaan skiet.
Terwyl internasionale kritiek opbou teen Namibië se besluit om 723 wilde diere van kant te maak om wildsvleis vir droogtehulp te voorsien, het die Amerikaans-gebaseerde diereregte
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie