Gemeenskapsbewaring laat die geld inrol
Skep meer as 2 000 werksgeleenthede
Altesaam 74 gesamentlike ondernemings binne bewaringsgebiede het 934 mense voltyds en 104 deeltyds in diens gehad, terwyl 57 jagkonsessies 165 voltydse en 80 deeltydse werksgeleenthede geskep het.
Gemeenskapsbewaring het ’n geraamde N$1,075 miljard tot Namibië se netto nasionale inkomste in 2023 bygedra, wat die totale bydrae van 1990 tot die einde van 2023 op meer as N$1
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie