Ietermagôs: Van eksotiese dis tot wyn tot pille
Medisinale, spirituele doeleindes
Wêrelddag vir Ietermagôs word môre gevier om onder meer die kollig op onwettige handel in Afrika en Asiê in dié mees bedreigde spesie te laat val.
Hulle bewandel die aarde reeds vir 80 miljoen jaar, eet miere en termiete (tot 70 miljoen per jaar!) en is skadeloos vir mense.Tog is ietermagôs bekend as die dier in die wêreld
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie