Kavangorivier styg tot 7 meter

Noorde se vloedwaters sak
Gemeenskappe langs die rivieroewer staal hulle vir moontlike vloede nadat waarskuwings van nóg reën in gebiede stroomop voorspel word.
Phillipus Josef
Die Kavangorivier se watervlakke het die afgelope paar weke geleidelik gestyg, met toenemende kommer van regeringsowerhede wat ’n beroep op gemeenskappe langs die oewer gedoen he
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer