Kiaatreuse val onwettig in bewaringsgebied

Onderwyseres, haar vermeende medewerker ondersoek
Ofskoon die polisie glo weet wie onwettige kiaatbome naby Rundu geoes het, is niemand nog in hegtenis geneem nie.
Ronelle Rademeyer
Die gefrustreerde voorsitter van ’n bewaringsgebied suidoos van Rundu waar 96 onwettig afgekapte kiaatbome (Pterocarpus angolensis) in Februarie gevind is, sukkel meer as ’n ma
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer