Klimaatsverandering bedreig Zambezi

Karibadamvlak kommerwekkend laag
Die rivierkom is die reddingsboei van ongeveer 51 miljoen mense in agt lande.
Ellanie Smit
’n Vyfjaar-beleggingsplan van meer as US$700 miljoen vir Afrika se Zambezi-rivierkomstreek, wat aansienlike en toenemende bedreigings weens klimaatsverandering in die gesig staar
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer