Kontrakte in Sorris Sorris ‘verhoed mededinging’

NaCC stuur ondersoek van stapel
Ooreenkomste tussen die Sorris Sorris-bewaringsgebied en Ultimate Safaris in die Khorixas-distrik word erg gekritiseer.
Nikanor Nangolo
Die Namibiese Mededingingskommissie (NaCC) het die Sorris Sorris-bewaringsgebied 30 dae gegee om sy ooreenkomste met Ultimate Safaris te beëindig.Die NaCC meen dit is eksklusiewe
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer