Kunene-wagters ontvang motorfietse

Inisiatief deur Rally for Rangers-projek
Die hoop is dat die skenking wagters sal help om meer doeltreffend op te tree as dit by die hantering van mens-olifant-konflik kom.
Elvira Hattingh
Olifantbewaarders van gemeenskappe in verskeie bewaringsgebiede in die Kunenestreek het vandeesmaand ’n skenking van altesaam 15 motorfietse ontvang. Dit danksy die Rally for Ran
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer