Minister kry scouts-groep se eretitel

Bewaringsgroep vir die jeug kry nuwe beskermheer
Die minister van omgewing, bosbou en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta het onlangs die Scouts van Namibië se kenmerkende serp ontvang toe hy as dié groep se eerste beskermheer aangestel is.
Irene Van Der Walt
Die Scouts van Namibië het onlangs die minister van omgewing, bosbou en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, as hul beskermheer aangestel. “Die Scouts van Namibië het besluit om ’
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer