Mynbou bedreig Huab se renosters
Bewaringsorganisasies wil minister hof toe sleep
'n Mynmaatskappy word toegelaat om sy aktiwiteite in die Huab-gebied uit te voer ondanks 'n swak omgewingsimpakstudie en geen konsultasies met geraakte bewaringsorganisasies nie.
Frank Steffen “Watter nut het ’n grondwet waarin die beskerming van die omgewing ‘n sleutelrol speel as die politici nie omgee vir hierdie gedeelte nie en later is die verloo
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie