Namibië trek haar groen baadjie aan
Namibië is die afgelope weke geseën met landswye reën en die land het haar groen baadjie aangetrek. Boere jubel en juig oor weiding wat verbeter en toeriste stroom na die land om die asemrowende landskappe te aanskou. Dié pragfoto’s is van verskeie sosialemediaplatforms ontvang.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie