Napha vier vyf dekades van etiese jag

Goeie internasionale beeld
Vir die vereniging is wedersydse respek die grondslag van 'n langdurige samewerking wat nie net die bewaring van die natuur verseker nie, maar ook die welstand van gemeenskappe.
Ellanie Smit
Vir meer as vyf dekades het die Namibië Professionele Jagtersvereniging (Napha) 'n goeie reputasie ontwikkel, gekenmerk deur 'n etiese kode en 'n sterk standpunt oor sommige van d
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer