Nóg ’n jagluiperd in Indië dood
CCF betreur verliese
Altesaam tien uit die 20 jagluiperds wat van Namibië en Suid-Afrika in 2022 in die Kuno Nasionale Park hervestig is, het gevrek.
’n Namibiese jagluiperd genaamd Shaurya is Dinsdag in Indië se Kuno Nasional Park in die Madhya Pradesh-provinsie dood.Bosboubeamptes in die park het Dinsdagoggend opgemerk dat
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie