Olifantbevolking op meer as 24 000

Groeitempo van 5,36% per jaar
Die omgewingsministerie is tevrede met die huidige getalle.
Yandi Du Plessis
Ellanie Smit - Die jongste skattings toon daar is meer as 24 000 olifante in Namibië, met ’n bevolkingsgroeikoers van 5,36% per jaar.Daar is sowat 160 olifante in private besit
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer