Olifante ambassadeurs vir redding van oerroetes

Uriene, mis langs wildkorridors is 'kommunikasiestasies'
Olifante is ideale ambassadeurs, of 'n sambreelspesie, vir die bevordering van ekologiese netwerke, wys 'n olifantkundige se navorsing.
Engela Duvenhage
Die bos is waar olifantkundige dr. Katharina von Dürckheim van die Universiteit Stellenbosch (US) waarlik tuis voel.Sy het reeds haar passie uitgeleef as ‘n wildliewe-navorsers,
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer