Olifantwagters stap ver

Skep bewustheid
Veldwagters van die Kunenestreek help om mens-olifant-konflik te voorkom en onderneem jaarliks 'n staptog.
Francoise Steynberg
Olifantwagters van die Kunene-olifantstaptog het Vrydag veilig in Swakopmund aangekom nadat hulle ’n staptog van 362 kilometer vanaf Windhoek na die kus voltooi het.Die groep het
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer