nuusbreker
nuusbreker

#PasIn: Nomineer ‘boom-helde’ vir boomplantdag

Elvira Hattingh
Die Botaniese Vereniging van Namibië soek nominasies vir boom-toekennings wat tydens die Nasionale Boomplantdag op 13 Oktober uitgereik sal word.

Die vereniging sê dit gee die toekennings en sertifikate uit aan enige persoon, maatskappy, skool of stigting wat ‘n beduidende bydrae tot die beskerimg en bevordering van inheemse bome maak.

Hierdie persone of instansies kan deur enige ander persoon genomineer word, ongeag of die nomineerder ‘n lid van die vereniging is of nie.

Die naam van die persoon of instansie, ‘n kort beskrywing, ‘n addres en foto’s, waar moontlik, moet voor 6 September aan Barbara Curtis by [email protected] gestuur word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!