No Image Caption

#PasIn: Vleilande en water gevier

Ellanie Smit
Wêreldvleiland- en Wêreldwaterdag word vandag en Vrydag gesamentlik op Groot Aub gevier.

Die ministerie van landbou, water en grondhervorming, tesame met ander belangehebbers, sal dié dae onder die vaandel van “die versnelling van verandering en restorasie van vleilande en waterbronne deur vennootskappe” vier.

Volgens die ministerie word dié twee dae jaarliks gevier om bewustheid oor die belangrikheid van vleilande en waterbronne te vier. Dit word ook gebruik om mense aan te moedig om daadwerklike stappe te neem om die volhoubare ontwikkeling en gebruik van dié hulpbronne te bevorder.

#RepNuus

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 37° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 21° | 25° Oshakati: 20° | 26° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 39° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 18° | 22° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 22° | 35° Harare: 22° | 33° #REF! #REF!