'Renosterstropers raak mak'
Verlore stryd word gevoer
Boere meen dit is nie meer lonend vir hulle om renosters op hul plase aan te hou nie.
Renosterstropers raak mak. Hulle slaan nie net meer tydens volmaan toe nie, maar hulle stroop selfs tydens daglig. Só sê ’n moedelose boer in die Okahandja-distrik wat verlede
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie