#RepBrokkies: Flamingo wen Trash to Treasure

Leandrea mouers
Die sekondêre skool Flamingo in Walvisbaai het N$10 000 losgeslaan in die Dunes Mall se Trash to Treasure-kompetisie. Skole moes uit rommel beelde bou en die wenskool het gepas 'n beeld van 'n ouer flamink geskep wat 'n jonger flamink touwys maak oor hoe om van rommel ontslae te raak. In die tweede plek was die sekondêre skool De Duine wat 'n olifant en dolfyne uitgebeeld het onder die tema Waar die woestyn die oseaan ontmoet. In die derde plek was die Internasionale Skool wat 'n rob uit rommel geskep het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!