Spitzkoppe se blommetapyt
Goeie neerslae wat oraloor die land voorkom, het Namibië van vaal en droog tot in 'n groen paradys omtower. Harald Page het dié foto op die Facebookblad Namibië Reën/Weer gedeel van die blommeprag by die Spitzkoppe.
- 1 Dag Gelede - 2025-03-31 00:00:00
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie