Trofeejag: Plase genereer inkomste van N$350 m.
Speel ’n belangrike rol in bewaring
Professionele jag in Namibië is meer as net 'n werk, dit is 'n gerespekteerde loopbaan wat finansiële stabiliteit bied, 'n verbintenis met die natuur en 'n geleentheid om by te dra tot bewaringspogings.
Trofeejag op private grond dra jaarliks sowat N$350 miljoen se inkomste vir Namibië by.Die Namibië Professionele Jagtersvereniging (Napha) het gesê dit beteken werksekerheid vir
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie