vermis3
vermis3

'Vermiste' egpaar - Noodseine foutiewelik gestuur

'n Egpaar van Franschoek in Suid-Afrika na wie daar naarstigtelik in die Visrivier-canyon gesoek is, ná verskeie plasings vir hulp deur hul dogter op sosiale media, is onbewus van al die drama veilig in hul tent in die canyon gevind. Trevor (63) en Samantha (50) Burger se dogter, Tana Lancaster, het noodseine van haar ouers ontvang, wat toe blyk foutiewelik was. In stede daarvan om 'n sein te stuur dat hulle hul bestemming veilig bereik het, is noodseine uitgestuur.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!