Vertreter des namibischen Umweltministeriums und der US-Delegation von USAFRICOM. Foto: Katharina Moser
Vertreter des namibischen Umweltministeriums und der US-Delegation von USAFRICOM. Foto: Katharina Moser

VSA-afvaardiging skenk teenstropingstoerusting

Katharina Moser
'n Amerikaanse afvaardiging van US Africa Command, ook bekend as USAFRICOM, het Vrydag teenstropingstoerusting aan die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme by die Daan Viljoendam oorhandig.

Die toerusting, met 'n gesamentlike waarde van ongeveer US$600 000 (bykans N$9,5 miljoen), sluit onder meer voertuie in. Die leier van die afvaardiging, mnr. Andrew Young, ambassadeur vir die Amerikaanse departement van buitelandse sake en adjunkbevelvoerder vir siviel-militêre betrokkenheid in Afrika, sê die bewaring van Namibië se "beeldskone dierelewe" vir toekomstige generasies, lê die VSA na aan die hart. Foto Katharina Moser

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!