WEER
WEER

Weer vir 7 Maart 2025

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Matige tot swaar reënval met kitsvloede sal na verwagting hierdie naweek in die binneland voortduur.



BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide donderbuie in die westelike helfte van die binneland. Winderige weer sal na verwagting in die binneland voortduur.



KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met buie en donderbuie in die Noorde.





GETYE BY WALVISBAAI: L: 02:45 H: 09:24 L: 16:11





WINDHOEK 18 29 Gedeeltelik bewolk.



RUNDU 20 34 Gedeeltelik bewolk.



OSHAKATI 19 33 Gedeeltelik bewolk.



GOBABIS 20 33 Gedeeltelik bewolk.



MARIENTAL 20 33 Gedeeltelik bewolk.



KEETMANSHOOP 22 35 Gedeeltelik bewolk.



WALVISBAAI 18 29 Gedeeltelik bewolk.



LUANDA 23 29 Gedeeltelik bewolk.



JOHANNESBURG 14 27 Gedeeltelik bewolk.



KAAPSTAD 15 27 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer