‘Dun probleemdiere uit om konflik te vermy’
Parlementêre staande komitee maak aanbevelings
Openbare verhore is vanaf Augustus 2023 tot Augustus 2024 in vyf streke gehou, naamlik in die Zambezi, Kavango-Oos- en -Wes, Kunene en Erongo.
Met gevalle van mens-dier-konflik wat in Namibië toeneem, is daar aanbeveel dat die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme ’n jaarlikse uitdunning van probleemwild in a
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie