skool
skool

Debmarine skenk skoolbus

Enzo Amuele
Leerlinge van die Emono Gekombineerde Skool in die Ohangwenastreek kan nou ook deelneem aan opvoedkundige uitstappies en sportgeleenthede danksy 'n skenking van N$800 000 van Debmarine vir 'n skoolbus. Mnr. Otto Shikongo, uitvoerende hoof van Debmarine, sê dié uitstappies sal leerlinge blootstel aan 'n nuwe wêreld. Hy het beloof om die regering in elke moontlike manier te help om geleenthede vir opvoedkundige geleenthede vir kinders in die land moontlik te maak.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!