Eksaminatore: N$570 per dag 'is nie genoeg'

Glo onvoldoende om basiese behoeftes te dek
Nasionale eksaminatore sê hulle kan nie hul koste met die daaglikse tarief van die ministerie dek nie.
Phillipus Josef
Kritici meen die daaglikse tarief van N$570 wat aan nasionale eksaminatore vir die gradering van die Namibië Senior Sekondêre Sertifikaat Gevorderde Aanvullende Vlak (NSSCAS)- en
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer