Geldelike inspuiting vir Amos Meerkatprojek
Hollard Namibia het 'n welkome finansiële bydrae van N$150 000 aan die Amos Meerkat-projek gemaak. Hollard stap reeds die afgelope vyf jaar die pad saam met die projek en het homself ook daartoe verbind om vir 'n tydperk van drie jaar betrokke te wees wat 'n bedrag van N$450 000 beteken.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie