Leerlinge met selfgemaakte wapens, lewendige koeëls gevind

Skool onderstuen kreatiwiteit en innovering
Ohangwenastreek se onderwysdirekteur het die handgemaakte wapens as die produkte van verbeeldingryke gedagtes beskryf.
Tuyeimo Haidula
Sowat 16 leerlinge van die Laerskool Nahas Ndevahoma in die Ohangwenastreek is vandeesweek in besit van selfgemaakte AK47-gewere en lewendige ammunisie gevind. Die oudste is 18 en die jongste agt jaar oud.

In 'n video wat wyd versprei word, het die skoolhoof Nahas Hepangalume, onderwysers gewaarsku om bewus te wees van watter wapens hul leerlinge moontlik klas toe bring.

Hepangalume sê die ontdekking is op 7 Oktober by die skool gemaak toe een van die leerlinge gevind is waar hy lewendige ammunisie aan ’n ander leerling verkoop het.

Hy het Donderdag in 'n lang onderhoud met Network Media Hub (NMH) verduidelik die skool is 'n groot voorstander van inligtings- en kommunikasietegnologie, asook kuns wat kreatiwiteit, die vermoë tot innovering en vaardighede in ontwerp en vervaardiging aanmoedig.

Hepangalume het gesê die ontdekking is deur een van die onderwysers gemaak toe 'n leerlinge gevra het wanneer die wetenskapskou weer plaasvind wat by die skool gehou word.

Die antwoord was dat dit eers weer volgende jaar gehou word en waarop die leerling geantwoord haar vriend sal nou 'sy gewere langer moet hou'. Die betrokke leerling het na bewering reeds sewe koeëls van sy "groot" geweer - 'n AK47-fabrikaat - afgevuur en twee van die "klein" geweer wat 'n pistoolfabrikaat is.

"Die onderwyser het ondersoek ingestel na watter gewere die leerling verwys. Die betrokke leerling met die gewere is in graad ses. Hy het vir die onderwyser sy werk gaan wys en dit is gekonfiskeer is," het Hepangalume gesê.

Volgens hom is geen leerling in hegtenis geneem nie. Onderwysers het die leerlinge egter aangemoedig om hul gewere in te handig en wat 16 tot dusver gedoen het. Sommige leerlinge was glo net in besit van koeëls.

Hepangalume sê nie een van die gewere waarop beslag gelê is, was op die skoolterrein nie. Sommige is in nabygeleë gebiede gevind.

REDE

Volgens die betrokke leerlinge het hulle die wapens gebruik om voëls, hase en ander wilde diere te jag.

“Die ou Suid-Afrikaanse militêre basis is sowat 100 meter van die skool geleë en dit is waar die kinders ammunisie gaan soek. Daar is steeds lewendige koeëls op daardie terrein en ons het dit reeds twee jaar gelede aangemeld. Sommige leerlinge het ook erken hulle het koeëls uit hul ouers se wapens gesteel,” het Hepangalume gesê.

Hoewel hy toegegee het dat dit kreatief van die leerlinge was om met die wapens vorendag te kom, het hy ouers gemaan om seker te maak hul wapens word van kinders weggehou.

“Hierdie kinders is in hul tienerjare. En jy weet hoe dit is. 'n Konfrontasie tussen 'n onderwyser en 'n leerling kan vinnig eskaleer. Die moontlikheid om deur hierdie kind geskiet te word, is daar,” het hy gesê en bygevoeg dat die skool die situasie sal monitor en daagliks leerlinge se sakke deursoek.

VAARDIGHEDE

Hepangalume sê hy het die polisie na die skool ontbied om die op te voed oor die gebruik van wapens.

“Ek het vir die polisie gesê om nie aggressief in hul benadering met die kinders te wees nie. Ons wil nie hul talent doodmaak nie. Hierdie kinders kan vir ons tafels maak as hulle goed met hul vaardighede hanteer word. En om eerlik te wees, sal nie alle leerlinge tot graad 11 en 12 gaan nie. So diegene wat dit nie daar maak nie, kan op beroepsopleiding fokus en aangemoedig word om vir hout- of sweiswerk te gaan,” het Hepangalume gesê.

Die Ohangwenastreek se onderwysdirekteur, Isak Hamatwi, het dieselfde sentimente gedeel. Hy is oortuig dit is die gevolg van skoolvakke soos kuns, ontwerp en tegnologie sowel as die talle wetenskapskoue wat in die streek aangebied word.

“Hoe gevaarlik die produkte ook al is, dit is 'n bewys van kreatiwiteit en innovering. Die gevaarlike en veiligheidsaspekte hiervan moet ernstig aangespreek word, maar sonder om die kreatiewe gedagtes doelbewus te versmoor,” het Hamatwi gesê. Hy het bygevoeg dat ten spyte van die oënskynlik negatiewe kant van die wapens, dit die produkte van verbeeldingryke gedagtes is.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-10-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 16° | 36° Rundu: 18° | 37° Eenhana: 20° | 38° Oshakati: 21° | 37° Ruacana: 20° | 38° Tsumeb: 21° | 35° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 22° | 37° Windhoek: 19° | 34° Gobabis: 20° | 35° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:48, High tide: 09:42, Low Tide: 16:12, High tide: 22:29 Swakopmund: 14° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:46, High tide: 09:40, Low Tide: 16:10, High tide: 22:27 Walvis Bay: 15° | 28° Wind speed: 39km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:46, High tide: 09:39, Low Tide: 16:10, High tide: 22:26 Rehoboth: 19° | 35° Mariental: 22° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 29° Ariamsvlei: 24° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 20° | 37° Lubumbashi: 18° | 32° Mbabane: 16° | 32° Maseru: 16° | 33° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 20° | 30° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 19° | 34° Cape Town: 14° | 23° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 20° | 33° Dar es Salaam: 24° | 30° Lusaka: 19° | 31° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 22.7 | EUR to NAD 19.03 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.41 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.08 | RUB to NAD 0.18 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.83 | USD to AOA 909.1 | USD to BWP 13.28 | USD to EGP 48.53 | USD to KES 128.5 | USD to NGN 1625.33 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1829.25 Up +0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14102.73 Down -0.33% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30762.32 Down -1.33% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 656.82/OZ UP +0.90% | Copper US$ 4.45/lb UP +0.60% | Zinc US$ 3 157.50/T UP 1.84% | Brent Crude Oil US$ 79.37/BBP DOWN -0.0047 | Platinum US$ 975.50/OZ UP +0.43% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 16° | 36° Rundu: 18° | 37° Eenhana: 20° | 38° Oshakati: 21° | 37° Ruacana: 20° | 38° Tsumeb: 21° | 35° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 22° | 37° Windhoek: 19° | 34° Gobabis: 20° | 35° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:48, High tide: 09:42, Low Tide: 16:12, High tide: 22:29 Swakopmund: 14° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:46, High tide: 09:40, Low Tide: 16:10, High tide: 22:27 Walvis Bay: 15° | 28° Wind speed: 39km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:46, High tide: 09:39, Low Tide: 16:10, High tide: 22:26 Rehoboth: 19° | 35° Mariental: 22° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 29° Ariamsvlei: 24° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 20° | 37° Lubumbashi: 18° | 32° Mbabane: 16° | 32° Maseru: 16° | 33° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 20° | 30° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 19° | 34° Cape Town: 14° | 23° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 20° | 33° Dar es Salaam: 24° | 30° Lusaka: 19° | 31° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.7 | EUR to NAD 19.03 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.41 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.08 | RUB to NAD 0.18 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.83 | USD to AOA 909.1 | USD to BWP 13.28 | USD to EGP 48.53 | USD to KES 128.5 | USD to NGN 1625.33 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1829.25 Up +0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14102.73 Down -0.33% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30762.32 Down -1.33% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 656.82/OZ UP +0.90% | Copper US$ 4.45/lb UP +0.60% | Zinc US$ 3 157.50/T UP 1.84% | Brent Crude Oil US$ 79.37/BBP DOWN -0.0047 | Platinum US$ 975.50/OZ UP +0.43%