Leerlinge met selfgemaakte wapens, lewendige koeëls gevind
Skool onderstuen kreatiwiteit en innovering
Ohangwenastreek se onderwysdirekteur het die handgemaakte wapens as die produkte van verbeeldingryke gedagtes beskryf.
Sowat 16 leerlinge van die Laerskool Nahas Ndevahoma in die Ohangwenastreek is vandeesweek in besit van selfgemaakte AK47-gewere en lewendige ammunisie gevind. Die oudste is 18 en
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie