Ministerie van onderwys - 'Ons is gereed'
Die uitvoerende direkteur in die ministerie van onderwys, kuns en kultuur, Sanet Steenkamp, sê haar ministerie is gereed vir die eerste skooldag en om met hernude ywer en toewyding leerlinge te dien.
"Ons is gereed. Ten minste 33 332 onderwysers is opgewonde om sowat 900 000 leerlinge te verwelkom in 2 026 van ons skole waarvan 1 740 staatskole is."
"Ons is gereed. Ten minste 33 332 onderwysers is opgewonde om sowat 900 000 leerlinge te verwelkom in 2 026 van ons skole waarvan 1 740 staatskole is."
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie