Nasionale eksamenuitslae môre bekend
Die minister van onderwys, kuns en kultuur, Anna Nghipondoka, maak môre die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak (NSSCO) en Gevorderde Vlak (NSSCAS) se uitslae vir beide voltydse en deeltydse kandidate bekend.
Nghiponda sal tydens die geleentheid ook die top 20 skole, sowel as die top 10 leerlinge aankondig, sowel as statistieke vir die verskillende vakke wat tydens die nasionale eksamens geskryf is.
My Zone sal die aankondig vanaf 08:00 regstreeks uitsaai. Skakel in op DSTV se kanaal 285 of GoTV kanaal 25 of kyk dit op oneuptwo.com. Hou ook My Zone se sosiale media Dinsdag dop vir 'n skakel na oneuptwo.com-uitsending. Kandidate kan hul uitslae via die Synergi Kletsbot kry deur #EXAMS te whatsapp na 0857856231 en die skakels te volg.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie