NSFAF onder druk
Agterstand in uitbetalings
Met die naderende sperdatum vir NSFAF om betalings aan studente te finaliseer, het 'n studentekommando 'n beroep op die organisasie gedoen om sy beloftes na te kom.
Jemimah Ndebele - Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) is onder toenemende druk midde vertragings in die uitbetaling van gelde buiten klasgelde aan studente.Ond
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie