NSSCO- en NSSCAS-uitslae Woensdag bekend
Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur het gister aangekondig dat die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak (NSSCO) en Gevorderde Vlak (NSSCAS) se uitslae vir beide voltydse en deeltydse kandidate op Woensdag 10 Januarie bekend gemaak sal word.
Die uitslae sal beskikbaar wees op die ministerie se webwerf (www.moe.gov.na) of alternatiewelik via SMS-dienste, asook in die gedrukte media.
Die minister van onderwys, Anna Nghipondoka, sal ook die uitslae amptelik op Woensdag om 10:00 by Government Office Park se ouditorium bekend maak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie