Nust-hoës ‘wil versoen’

Verpligte opleiding in korporatiewe bestuur
Nust se raad, in 'n poging om 'n vlaag van binnegevegte by die instelling te beëindig, het daarin geslaag om 'n wapenstilstand tussen twee senior amptenare te bewerkstellig.
Ogone Tlhage
Ogone Tlhage – Die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) se visekanselier, dr. Erold Naomab, en die instelling se regshoof, Joshua Kaumbi, het hulself daartoe
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer