Nuwe skoolhoof ‘soek verandering’
Uitvoerende direkteur ondersteun ingryings
Sewe-en-veertig leerlinge aan die People's Primary School in Windhoek is vir twee dae geskors om ouerbetrokkenheid af te dwing.
Verlede week se tydelike skorsing van 47 leerlinge by die People’s Primary School (PPS) in die hartjie van Katutura, het ouers ontstel.Die skoolhoof, Elsandra Skrywer, het Donder
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie