PAS IN: Groot skenking vir die bou klaskamers
Die hoof van die Impalila Gekombineerde Skool, Chris Sihope, en Japan se ambassadeur in Namibië, Hisao Nishimaki, het vandag 'n ooreenkoms vir 'n skenking van N$960 000 onderteken. Die geld sal vir die bou van klaskamers en 'n stoor aangewend word. Japan se regering het tot op hede skenkings vir die bou van klaskamers aan 67 skole gemaak.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie