No Image Caption

PAS IN: Jong wetenskaplikes vereer

Iréne-Mari van der Walt
Joy Iinane en Rihanna Poniso is as die wenners van die nasionale wetenskapuitstalling aangewys.

Iinane en Poniso het in die primêre- en sekondêre fases onderskeidelik geseëvier.

Die nasionale wetenskapuitstalling het 121 jong wetenskaplikes uit agt streke verlede week vir vier dae in Windhoek byeengebring. Die prysuitdelingsfunksie het Donderdagaand plaasgevind.

Oranjemund Privaatskool is as die toplaerskool aangewys en Keetmanshoop Sekondêre Skool het as die beste hoërskool goud verower.

Die //Kharasstreek het die meeste medaljes verower.

#RepNuus

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!