PAS IN: Nghipondoka oor bedanking
Onderwysminister Anna Nghipondoko sê mense bedank net as hulle gefaal het. Sy het reageer op die Namibia Economic Freedom Fighters (NEFF) se beroep dat sy behoort te bedank ná die klaaglike vertoning van leerders in die NSSC. Video Jemima Beukes
Kyk die video hier
Kyk die video hier
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie