No Image Caption

PAS IN: Onderwys het steeds Covid-letsels

Jeanette Diergaardt
Die minister van onderwys, kuns en kultuur, Anna Nghipondoka, het vandag tydens haar jaarrede in Windhoek gesê onderwys herstel steeds van Covid-19 en die letsels daarvan.

Volgens haar is daar strategieë in reaksie op die swak uitslae in die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak (NSSCO) en Nasionale Senior Sertifikaat Gevorderde Vlak (NSSCAS), maar sy het nie daarop uitgebrei nie. Video: Jeanette Diergaardt

Kyk die video hier

#RepNuus

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!