#PasIn: Akademiese mylpale gevier
Die International Training College-Lingua se gradeplegtigheid het vandag by die Windhoek Buiteklub-oord plaasgevind.
Die uitvoerende hoof van die Nasionale Kommissie vir Navorsing, Wetenskap en Tegnologie (NCRST), prof. Anicia Peters, het gesê dat die verkryging van werksondervinding is belangrik om 'n beter kans te skep en geleenthede te kry.
Peters het die hooftoespraak tydens die seremonie gelewer.
"Die wêreld beweeg vorentoe. Jou graad mag dalk iets beteken vandag, maar wanneer jy in die toekoms aansoek doen vir 'n geleentheid, sal ek kyk na wat jy jouself geleer het," het sy gesê.
Die geleentheid het die prestasies van sy studente gevier wat hul akademiese programme met ywer en toewyding voltooi het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie