#PasIn: Digitale opleidingshupstoot vir entrepreneurs
KYK
Die uitvoerende hoof van die Namibiese Kollege vir Afstandsonderrig (Namcol), dr. Heroldt Murangi, sê die instelling is opgewonde oor die vennootskap met die Namibiese raad vir die bevordering van beleggings en ontwikkeling (NIPDB) en die Konrad Adenauer-stigting (KAS), wat vanmiddag van stapel gestuur is.
Die vennootskap het digitale opleidingsgeleenthede (“bootcamps”) vir mikro-, klein- en mediumondernemings (MSME’s) bekendgestel om Namibiese entrepreneurs bemagtig.
Murangi het gesê die inisiatief sal 'n groot verskil maak in die lewens van plaaslike Namibiërs, insluitend sommige van Namcol se studente wat entrepreneurs is. Video Wetumwene Shikage

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie