Registrasie vir deeltydse kandidate skop af

Kandidate wat verlede jaar eksamens vir die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak (NSSCO) en Gevorderde Vlak (NSSCAS) afgelê het en hul punte op deeltydse basis wil verbeter, het vanaf vandag tot 3 Maart tyd om hiervoor by die ministerie van onderwys, kuns en kultuur te registreer. Voornemende deeltydse kandidate moet hul identiteitsdokument, jongste uitslagadvies asook bewys van registrasie by die Namibiese Kollege vir Afstandsonderrig (Namcol) of enige ander geakkrediteerde onderrigsentrum saamneem. Deeltydse kandidate mag slegs vir of NSSCO of NSSCAS vir die jaar registreer en mag ook nie by verskillende onderrigsentrums geregistreer wees nie. Laatregistrasies sal nie aanvaar word nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!