Regstryd laat leerlinge gestrand
Ouers soek antwoorde
Ses-en-twintig graad 11-leerlinge van die Privaatskool Savo Nuts wag steeds op die uitspraak van 'n hangende hofstryd tussen die skool en die onderwysministerie.
Leerlinge van ’n skool in die Ohangwenastreek sit steeds by die huis en wag op antwoorde van die skool en die ministerie van onderwys, kuns en kultuur oor hul akademiese toekoms.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie